
Op die spoor van die eerste mense
Gamkaberg Natuurreservaat het onlangs ‘n nuwe kultuurroete wat erkenning gee aan die erfenis van die Attakwa en Kannaland Khoi bekendgestel. Die Attakwa is een van vyf inheemse groeperings, wat die Griekwa, San, Nama, Koranna en die Kaapse Khoi insluit wie […]