
Groot Sleutelfontein: Karoo-ervaring soos min
Groot Sleutelfontein is ‘n privaat wildreservaat in die Sentraal-Karoo waar ‘n mens wild- en jagervarings vol helder Karoolig, uitgestrekte ooptes, en verrassings kan ervaar. Die plaas van 10 500 ha strek vanaf die noordelike hang van die Swartberge tot by Tierberg. Berné […]