
Toorwater: Paljas vir die siel
Wat maak Toorwater so betowerend? Is dit Toorwater se vervalle ou spoorweghalte waar Katinka Heyns se film Paljas afspeel? Of is dit Toorwaterpoort wat die Swartberge hier middeldeur sny sodat die loodregte kranse hoog bo die Trakarivier uittroon? Is dit […]