
Gesondheid uit die grond uit
Numbi Valley permakultuur-plaas in die voetheuwels van die Swartberge is ‘n groen oase in die dorre Klein Karoo. Hier het lewensmaats Kathryn Eybers en Ross Dwyer 13 jaar gelede begin om die vertrapte aarde nuwe lewe te gee sodat dit […]